Beste vriende en familie, weens 'n verandering in omstandighede gaan ons troue ongelukkig nie meer plaasvind op 13 Januarie 2018 nie, tot verdere kennisgewing. Ons is regtig baie jammer vir die ongerief en waardeer dit dat julle verstaan.

Vriendelike groete, Cobus en Elzanne